Wie van julle is saterdag by die Liga by verlatenk

Bassolic

New member
t(((up(( Ek neem aan jy het gat geskop. Was ook da, hengel vir SC B afdeling. Het in A sone pen 2 gesit. :first Well done
 

Dai Deng

New member
hy Bassolic

ons was in A afdeling zone a pen 1. Mar dis 'n baie moeilike area waar ons gesit het eish, ons het darm zone gewen mar die top 3 by ons was almal bymekaar gewees mar 'n paar punte verskil
 

Bassolic

New member
By verlatenkraal het ons 2de in die zone geeindig. Hoe het jy, julle by heartsease gedoen. My wiele het afgeval, nooit te oud om te leer nie. Ek het my hoek lyntjies van 7lb na 10lb verander en da sien ek my :cens

Ons was in C sone pen 3. Baie, baie lyne in die water. Het die enigste 2 vis wat gebyt het tussen al die lyne in die water velrloor.

Ek sal moet by die sloep opmaak. Is reelik baie depro oor saterdag, :swear
 

Dai Deng

New member
ahoy. daai plek het mar 'n manier om n mens se hart seer te maak, ons was op pen 6 gewees het eers probeer ver gan mar dan le die stok 'n uur toe hulle begin kry op 40meter flippen flak water het 10 gekry 6.33kg. my penmaat het 5 kani onthou wat die gewig was nie, mar dit wasi genoeg gewees nie die ouens in C zone het hier en daar lyk my hulle geroer..

ons het ook lyn in die water gekry mar dit het gelukkig soo saam die vis uitekom
 
Top