By verlatenkraal het ons 2de in die zone geeindig. Hoe het jy, julle by heartsease gedoen. My wiele het afgeval, nooit te oud om te leer nie. Ek het my hoek lyntjies van 7lb na 10lb verander en da sien ek my :cens
Ons was in C sone pen 3. Baie, baie lyne in die water. Het die enigste 2 vis wat gebyt het tussen al die lyne in die water velrloor.
Ek sal moet by die sloep opmaak. Is reelik baie depro oor saterdag, :swear