Naruto
Sealiner
Soos baie van jul weet was ek die laaste maand of so baie stil. Dit was agv werk en internet probleme by die huis ens ens.
Maar ek het darem so nou en dan ingeloer om te kyk wat gaan aan.
Na n jaar van ups en downs het dit vir meeste van ons tyd geword om bietjie weg te breuk en rustig te raak langs die water. Dit gee ons tyd om bietjie die jaar wat verby is in perspektief te sien. Ek hoop almal geniet jul hengel uitstappies en mag jul so baie vis vang dat jul memorykaarte in julle fone nie al die fotos kan hou nie.
Ek gaan nie net een keer visvang hierdie Desember nie, maar wel n paar keer. Kan nie nou meer wag om net te ontspan en die natuur te geniet saam met familie en vriende nie.
Reis veilig julle almal en onthou om notas te maak vir jul reports.
Stywe lyne.