why march is a good month to go on leave...

whalerider

Sealiner
stinkmossel wrote:
Hehehe, ek moet se, my vingers is so vol see anemone, dit voel soos arthritis, en my voete is ge bruise met bloedblase van al die reef dancing. Maar sal dit vir niks verruil nie!!!

ek het jou gewys wat moet jy vir jou koop !

oh ja .....dis amper my tyd vir verlof !! .............:::S:wfish
 
Dillon

Sealiner
stinkmossel wrote:
Hehehe, ek moet se, my vingers is so vol see anemone, dit voel soos arthritis, en my voete is ge bruise met bloedblase van al die reef dancing. Maar sal dit vir niks verruil nie!!!

Yip!... bewystuke van die hengel aksie!!! lol
 
Fishbait

Senior Member
Well done STinkmossel! I have been following all your posts! Great fishing man!:::S

I must also congratulate you! Lekka!
 
RINEX

Sealiner
Mooi Rean..ek is bly jy is terug by die werk....

nou hoef ons nie 9 uur soggens fotos op bb te kry nie...hehehe
 
Top