Where must i buy Braid

kopstamp

Sealiner
anton, probeer enigma op die site, hy is n groot varswater hengelaar, hy het baie goeie braid en kennis, hy sal jou kan help in die regte rigting,

watter pond lyn is jy opsoek na?
 

kopstamp

Sealiner
ja as dit soutwater is, dan is die jerrybrown 45lbs uitstekend, breek ver bo die gewig en is redelik dun.
daar is ook ander opsies, maar ek nie clued up op al die goed nie.
 

ANTON BARNARD

New member
Dankie man

 

ek vang ook graag by die see ,,maar die is vir specimin carp ,,soek so 15 kg

 

ek van elke jaar in Mtanzana ,blackrock,Braizens ens
 

kopstamp

Sealiner
ok, nou kan ek beter raad gee,
sal voorstel om vir 10pond braid te gaan, maar self 8pond.
Die verskei opsies is maar min, daar is heelwat goedekoper braid, maar as mens so lig vang dan wil mens seker wees.

kyk op die volgende website en kontak craig, soos ek gese het hy het baie kennis, hy toets ook omtrent alles op die mark en is n puik varswater hengelaar.

http://www.cds-angling.co.za
 

ANTON BARNARD

New member
Sjoe 10 pond is lig ,,is dit nie 10 kg nie

Dankie vir die raad ,daar sien ek toe sommer die Awa shima Antiga 5500 to 6000 reels waarvan ek hou

watter katrolle kan jy voorstel as jy moes kies ,ek word nie gesponsor nie so ek het gekyk na die shimano LC dit is duur maar goed ek soek its in daardie klas wat my nie soveel sal kos nie
 

kopstamp

Sealiner
hier is craig se nommer
0126549868 by die werk, hy sal jou baie beter kan help, dit hulle besigheid, wat ek wel kan se is dat die awashima katrolle se gehalte 100% is en inteendeel koop jy meer katrol vir wat die prys is.

as jy wil baie braid opsit, kan jy vir die 20pond gaan, maar ek sal se die 16pond is n goeie middel punt.hulle het ook baie goeie kwaliteit braid, wat kan kompenteer met whiplash, maar geen ander braid is so dun soos whiplash nie.
 

Enigma

Moderator
Hi Anton

Ek het 'n paar big pit signature series katrolle wat sal doen wat jy gedoen wil hê.

Braid vir Karp sou ek die Jerry Brown 30lbs aanbeveel, getoets en gevind om eintlik 43lbs te gee.

Lengtes beskikbaar is 150, 300, 600, 1200 or 2500yds en sal beslis onder R1 per meter wees. Baie goeie braid, spectra braid in Rooi, Wit, Geel, Groen of Blou.

Matt Rooi kleur aanbeveel vir spesie hengel. Die 20lbs (26lbs eintlik) meet 0.18mm en is jou ander alternatief.
 

ANTON BARNARD

New member
Nou kom ons reg ,dankie kerels

 

ek het juis gekey na die Antega Signature 6000 katrolle

ek soek 3 asb

en genoeg Braid om hulle mooi vol te maak

is dit moontlik om my pryse te gee ,kan ek dit sommer bestel as dit moontlik is
 

ANTON BARNARD

New member
Enigma ken sy storie maat ,,en daai connection van jou

 

dankie vir die hulp,wag nou net vir pryse van Enigma en watter katrolle hy presies van praat
 
Top