more se mede hengelaars
wat dink julle van die volgende idee
ek het ondervind en navorsing gedoen n meerderheid mense wat bbm gebruik is maar meestal jong mense my ouderdom en jonger
nou het ek weer terug gaan dink an die ou dae voor bbm daar was , wat was daar gewees net normale sms , toe op n dag kom daar n app wat genoem is whatsapp
tans ondervind ek dat whatsapp se tariewe meer goedkoper is as bbm
bbm is R60 vir 30 dae
whatsapp gratis vir die eerste jaar en daarna R10 n maand
as ek mag vra wie van julle sou saam met my stem om n sealine group vir whatsap verbruikers ook oop te maak of n sticky note waar die mense hulle whatsapp id,s kan ruil en vir mede hengelaars gee
groete connas