Volgens sy permit mag hy nie in natuur reservate spear nie, so dit was wel onwettig.
Of bass uitheems is of nie maak nie saak nie. As hy vir hulle hengel (met 'n visstok) en dan hou is dit wettig, maar die manier hoe hy hulle uithaal is onwettig (volgens SY EIE permit).