What is better than catching a pb yellow tail

oomfaan

Senior Member
Fanie wrote:
Ag nee Oom Faan ! Mens soek nie 'n boot wat die beste in die motorhuis pas nie - jy soek een wat die beste op die water pas !

As jy met vol motorhuis kiekies wil spog gaan jy verloor... ek verseker jou ! Daar is natuurlik altyd plek vir nog 'n boot :-D
Ek stem saam met jou en selfs in my motorhuis sal ek nog 'n plekkie kan maak, maar dit sal of 'n opblaas boot moet wees of plat geneg om onder my kar te stoor.
 
Fanie

Sealiner
oomfaan wrote:
Kyk agter Myyak

Nee herder Oom Faan, jou garage is leeg !  Kyk hoe lyk myne EN daar is plek vir nog bote in... :-D

Tyd om aan te bou... vir die boot :-D
 
Attachments

  • Garage.jpg
    Garage.jpg
    58.2 KB · Views: 68

subaruseun

Sealiner
i just heard it via pm from a sealiner... weird hey! here i thought i was wired in!

anyhow it was on chokka/ sard.

i believe 4 cob off the side

yesterday between 11:30 and 13:00

i believe the water is flat?

btw... its west but north form where you are
 
oomfaan

Senior Member
subaruseun wrote:

On the low? Have we fished that area together before or is it even further north?
 
oomfaan

Senior Member
Fanie wrote:
oomfaan wrote:
Kyk agter Myyak

Nee herder Oom Faan, jou garage is leeg !  Kyk hoe lyk myne EN daar is plek vir nog bote in... :-D

Tyd om aan te bou... vir die boot :-D
Nee wat Fanie, jy wen los hande, maar glo dit as jy wil; ek het net nou die dag vir die langhaar huisdier gese ons moet nog 'n bubbel garage aanbou voor die bestaande een. En ek het dit nogal uitgetree ook. Nou moet ek nog net die lotto wen.
 
Jy hou mos daarvan om dinge op die moeilike manier te doen (soos roei).

Teken die plan

grawe die fondasie

gooi die dagha daarin

gooi die vloer

teen die tyd is die plan goedgekeur

koop stene

bou die mure / bouer

sit die dak op

trek die boot in... :-D

beplan solank die volgende boot  :-O
 
Nee wat Fanie, jy wen los hande, maar glo dit as jy wil; ek het net nou die dag vir die langhaar huisdier gese ons moet nog 'n dubbel garage aanbou voor die bestaande een. En ek het dit nogal uitgetree ook. Nou moet ek nog net die lotto wen.

Jy hou mos daarvan om dinge op die moeilike manier te doen (soos roei).

Teken die plan

grawe die fondasie

gooi die dagha daarin

gooi die vloer

teen die tyd is die plan goedgekeur

koop stene

bou die mure / bouer

sit die dak op

trek die boot in... :-D

beplan solank die volgende boot  :-O
Nou waar gaan ek dan tyd kry vir visvang. As die weer nou eers verby is, is ek weer elke dag op die water. My vorige rekord was 2 maande en 17 dae, elke dag ten minste een keer op die water. en ek wil dit verbeter.
 
Fanie

Sealiner
Ek hoop nie jy het hom droog laat loop nie !
Daar is rubber seels wat smelt as hulle droog loop...

Uitstekend !
Nou sal jy sien hoe BEHOORT mens te roei,
welkom in die moderne era :-D

En hom sommer teen die muur gemount.
En hoe gaan die muur met die motortjie ry ?
Bracket op die kayak. Idiaal sal wees om hom reg agter in die middel te he maar dan moet die stuur en start en stop en petrol beheer verleng word sodat dit gerieflik beheer kan word.
 
oomfaan

Senior Member
Fanie wrote:
Ek hoop nie jy het hom droog laat loop nie !
Daar is rubber seels wat smelt as hulle droog loop...

Uitstekend !
Nou sal jy sien hoe BEHOORT mens te roei,
welkom in die moderne era :-D
Nee, hy het nie droog geloop nie, ek het hom in my swembad getoets. Sal nie nou al met hom kan see toe gaan nie, sal eers baie moet gym, my arms is nog nie sterk genoeg om met hom te roei nie. Hy is baie swaarder as my roeispaan en te kort en ook nie so effektief nie. ek sukkel bietjie om ritme te kry as ek met hom roei, maar ek is seker ek sal later regkom as ek genoeg oefen.
 
Beerracuda

Senior Member
nothing beats catching tail oom faan. They are the no 1 opponent in my books. Caught this one last week saturday. 15.3 gutted say 16kg. Now to get one this size off the kayak this season.
 
Attachments

  • DSC05466.JPG
    DSC05466.JPG
    49.2 KB · Views: 33

oomfaan

Senior Member
Beerracuda wrote:
nothing beats catching tail oom faan. They are the no 1 opponent in my books. Caught this one last week saturday. 15.3 gutted say 16kg. Now to get one this size off the kayak this season.
Nou praat jy mos!
 
Top