DanieSpreeth
New member
Toe daai ou daar aangekom het en vir my gese het oor die fishing ban was ek nog nie oortuig dat ek daarby ingesluit was nie. Nadat ons daar weg is het ek n email gekry net toe ek by die huis kom van die eienaar af wat dit toe bevestig. So dis nou al paar weke wat ek hiermee sit en dinge probeer regkry.
Ek was op n stadium so moedeloos dat ek amper opgegee het - die liefde vir die sport is die enigste ding wat my sal aanhou dryf om die WesKaap die nommer 1 karp hengel destination in SA te maak! Die een dam is net die beginpunt - en ek sukkel alreeds, so ek het een mo3rse job wat vir my voorle as ek wil regkry wat ek beplan.
Dan moet ek ook byvoeg - die bietjie ekstra aanmoediging wat ek hier op hierdie forum gekry het in die vorm van posts en PMs help ook baie en wys vir my dat ek nie alles doen vir niks nie...