What dips to use when????

Sukkel maar

Senior Member
Howzit guys!

I always get confused with this. I have been told before , but can't remember.

What dips do you use in what weather? Wind , cold , sunny ext.
 

Naruto

Sealiner
sweet early morning. Stronger as the day progress. Stinky when its windy. Remember, this is not a hard and fast rule.
 

Sukkel maar

Senior Member
Thanks Naruto. So even with sunny days I go stronger than in the morning? I thought strong is more for cold or windy days?

One other question: What dips classify as sweet , strong and weak?
 

PI

Senior Member
My experience:

Hot and Sunny: 2006, FX, BG, Blertsie, Petite janine, Quatro, Hot Honey, Almond, Raspberry etc, etc

Sunny with a slight breeze: Fx/Perdeby, BMT/little TCP on Bol, Stuttafords/Banjo, Little Dynamite/Ebony

P/Cloudy and Windy: TAC/FX, Yellow Activator/Almond,  Duiwelsdrek/SA Powder, Vicks/Looti(lots), Tjop Tjop/Paint

Rainy, P/Cloudy,Cold: TAC/Bloekom, Yellow Activator/Strawlic, Duiwlesdrek?Drop of Garlic (Strong)

My 5c

PI
 

ChriDry

New member
Dankie aan Naruto en PI

Ek staan onlangs by Western Accessories, Krugersdorp voor daardie rakke met al die dips, sprays en muti's. Het geen idee gehad wat op te vat en te los nie, so toe los ek maar alles.
Ek wil nie graag met 'n lorrie vol botteltjies by die dam/rivier aankom nie.
Hierdie maak dit so heelwat makliker. Ek dink ek sal so met +- 10 / 15 botteljies kan wegkom.
Chris
 

Brakkanjan

Senior Member
Hi Chris :

Ek sou se 10 goeie algemene dips wat jy meeste van die tyd sal gebruik sal die volgende wees:

1)FX , 2)Almond, 3)TCP of TAC, 4)Banjo, 5)Ebony of Musk,
6)Perdeby, 7)Honeyglo, 8)Tjop Tjop, 9)Rose/Rhodium,
10)Duiwelsdrek.

Gebruik in die egin van jou sessie redelik min konsentraat, jy kan maar altyd redelik baie FX gooi. As die wind waai sal ek meer konsentraat gooi. Kry vir jou 'n klein notebook en pen wat jy in jou viskas hou en altyd die konsentraat neerskryf en tipe weer, afstand gedurende jou sessie. As jy later weer die oord besoek het jy 'n idee.

Kry miskien 'n goeie garlic dip ook en jy kan sommer by Clicks 'n 500ml Molasse (Hurcules crude Black Molasse) koop vir onder 10 Rand. Koop 'n houertjie Custard poeier ook om jou strop in te skud as die hengel moeilik is die dag.

Ek het maar elke maand so paar botteltjies gekoop en paar goedjies vir die viskas, nou is ek redelik goed ingerig, spaar ook baie so dan hoef jy nie alles op een slag te koop en aan ma te verduidelik nie ;)
 

charlie carp

New member
hallo.

Hier is N paar van my gunsteling geure asook kombinasies

Geure

1. Carp cream

2.Fusion.

3.Quatro

4.Pink sweets.

5.Hasbeen.

6.Bidduphs

7.Almond Supreme.

8.Banjo

9.Tripple D

10.Plakker.

11.Witbaas

My gunsteling bol dips

1.Hot Honey

2.FX

3.Perdeby

gebruik sagte geure as dit warm is en hou dit lig.as dit bietjie kouer is kan jy liefs bietjie sterker geure gebruik en maar meer boldip.

stywe lyne ou maat

4.Duiwelsdrek
 

ASG

New member
My current 10 favorites are as follows:

1. FX

2. Q35 (TCP)

3. Lootie

4. Stuttaford O

5. Triple X (Duiwelsdrek)

6. Killer Bee

7. Ebony

8. Car Guard (Garlic)

9. Trans Karoo (Cinnamon and Cloves)

10. Cina 4

With the water getting colder, I'm starting to use more strong flavours but in very small quantities. Eg. 1 line of Lootie. 1/4 line of Duiwelsdrek and 1 line of FX.
 

Vleipadda

Senior Member
Daars vele kere dat ek met n plein mielie of pappie hengel al het ek so 40 botels in my kis ek glo daarin om nooit die natuurlike geur te onderskat nie
 

ChriDry

New member
Dankie aan al die manne en mannine se raad.

Ek sal defentief met op die meeste 15 botteljies kan wegkom en my nie hoef dood te dra nie.

Ek wil ook met Vleipadda saamstem. Ek dink 'n mens moet dalk eers so natuurlik as moontlik begin en as niks gebeur nie, dan begin kyk wat is in die kas, hoe lyk die weer, watter tyd van die dag is dit, ens. 
 

PI

Senior Member
As ek nie die dam ken nie sal ek een stok skoon ingooi met geen dips. Ek sal dan caramel byvoeg en so aan as ek geen vis kry daarop nie.
 

AMG1

Senior Member
Dis n goeie manier om the beging by n dam wat jy nie ken nie PI. Ken n vrou wat dit ook doen en sy skop my g@t gereeld.
 

Naruto

Sealiner
Iets wat ek onlangs geleer het was om vroeg al n kol aan die gang te kry. Goei elke 5 min n nuwe bom (skoon) op dieselfde en vir so half uur.
 

*TVDM*

New member
By n nuwe dam is my wagwoord "back to basics". Mens gooi mos nie sout by jou kos as jy nog nie geproe het nie...

PI ek toets ook eers die water met caramel(FX). Vir my is dit n baie basic en neutrale dip.
 
Top