:wfishGanit hier met almal?Het enige iemand al geh

PHUMBA 55

New member
:wfishGanit hier met almal?Het enige iemand al gehoor van die Dag / Nag karp komp. wat op loskop plaas vind 9 Oktobeer 2010.Lyk na Groot Pret.Wie gaan saam?

 

Groete
 

Unlimited

Sealiner
het hom op pdf gekry... daars moerse pryse daar... as jy 3 karps vang wat saam 16kg weeg, wen jy n baakie, karp oor 7kg wen jy n yaris daars bote en trailers en als om te wen... R250pp
 

Unlimited

Sealiner
gaan vroeg en kry n goeie spot... vroeg as in 2 dae voor die tyd ten minste... oewerhengel maar limited space en die bote gaan na al die goeie spots... oewerhengelaars gaan styf teen mekaar sit.
 

NIRENA

New member
Thanx, ons gaan al die Donderdag duur, ken jy die dam, ek het nog nooit daar gevang nie, enige plek wat jy kan aanbeveel, ons gaan van die kant ons luck probeer.

 

 
 

thyssmit

New member
Hi,

Ek beplan ook om die karp komp te gaan vang, ek het ongelukig nog nooit karp in loskop gevang nie en soek self so biedjie hulp, ek gaan van 'n boot af vang, wil graag weet watse dips doen goed in Loskop as ook watse spots het al goed gedoen. eindlik sal enige hulp help.

Thx
Thys
 

Cracker 48

New member
Hi Ou Boet

ek hengel die loskop bonanza nou die 24st fen 2012 van my boot af en het gewonder wonder of jy a par "pointers" vir my kan gee ek het nooit tevoorer daar gehengle nie

 

Stywe lynne

Kirsten
 
Top