Weskus snoek?

Xian101

New member
Hello

Wil net 3 dinge vra.

Is daar iemand wat my kan se hoe loop die snoek deesdae in st helena baai.

En of daar iemand is wat onlangs tuna in die weskus area gevang het.

En wil net graag vra of iemand wat weet nie dalk net my in regte rigting kan stuur nie, ek wil my boot gebruik vir charters so nou en dan maar het geen idee waar mens die permitte daarvoor kry en wat alles die logistiek van so geleentheid is.

Baie dankie vir al die insette

W
 
Top