Monster wrote:
Ek voel goed. Het 2:00 op getsaan geeet en baie water gedrink en kop seer pille toe verder gaan slaap en toe was ek weer 6:00 op en aan die gang as of niks gebeur het nie
So 'n kaktus is 'n bliksem.
As ek geweet het dit werk so goed het ek vir my gekry in plaas van slaap pille.
Hi Johan hoe voel jy van more?
Ek voel goed. Het 2:00 op getsaan geeet en baie water gedrink en kop seer pille toe verder gaan slaap en toe was ek weer 6:00 op en aan die gang as of niks gebeur het nie
after all this is a family site