Weirdest things you've caught?

nicos

Senior Member
In the Vaal dam, around '93, I caught a togbag full of porn mags. Unfortuantely they where pretty drenched and full of mud.
 
mouse001

Senior Member
Fishing for bass at Nigel dam I let the spinnerbail sink to the bottom and when i lifted the spinnerbait it felt heavy so i struck and to my amazement there came a Richleu brandy bottle the wierdest thing being that the hook of the spinnerbait was in the hole of the bottle i still have this bottle in my office mounted on a piece of wood as i recon chances are 1 in a couple of million of this ever happening to me or anyone else.
 
Bruggie

Sealiner
Het iewers in 2008 by Koppies Dam gevang.My vriend het n vis aan die lyn gehad toe sy katrol n kraaines maak. Hy het die vis verloor en sommer sy katrol ook,want hy het hom net so afgehaal en in die water gegooi.Dieselfde naweek het sy foon ook sommer die water getref!

Omtrent n jaar daarna weer by koppies dam en sowaar trek hy die einste katrol uit!N dag daarna toe kom die selfoon ook uit.

Whats the odds??!!!
 
Reich

Member
This is some kind of starfish that we pulled up while bottom fishing in Witsand.  Can't remember what it's called but the colours were really something.
 
Attachments

  • Witsand March '05 (11).jpg
    Witsand March '05 (11).jpg
    63.9 KB · Views: 203

Reich

Member
nicos wrote:
Reich wrote:
This is some kind of starfish that we pulled up while bottom fishing in Witsand.  Can't remember what it's called but the colours were really something.
Basket Starfish?
I don't think so, but only because it doesn't sound familiar. I know I found it in a book on southern African marine life...

Of course, for the life of me, I can't find it online!
 
Skuimkop

Sealiner
'n Waterskilpad, 'n eend, 'n rob, 'n selfoon en 'n bycle tyre. Die rob het ek nie eintlik gevang, gevang nie (op die kant uitgebring nie) maar het hom per ongeluk gefoul hoek toe hy om my sardine gedraai het. Dit was 'n helse struggle om die lyn gestop te kry sodat die lyn kon breek en ek is ook so met die probeer slag amper die dollosse in. lol
 
XTN

New member
Hierdie is die reine waarheid. My swaer het die naweek van die 1ste Feb by Meerhof een hengse luck gevang.

Hy terg die oggend se hy wil vir 'n tripod keep net "setup" aanskaf.

Daai middag so 4uur begin sy lyn te hardloop...so waar as wragtig...hy bring toe 'n hele keep net met 'n tripod nog als in plek uit die water uit...met 5 karps in. Die karps het nie meer so goed gelyk nie en ons het almal vrygelaat. Sien foto aangeheg.
 
iggy

Sealiner
Foto van tri pod en net?

Ek het jare terug by Harties n ou 1956 Hardley Davidson uitgetrek, die ding was al effe geroes maar nog n vol tenk pertol gehad, 2 kicks later en die ou brulllll, my vrou is huistoe met die kar en ek met die bike:fbash:fbash:fbash:fbash
 
Attachments

  • harley.jpg
    harley.jpg
    15.3 KB · Views: 84
Top