weer tyd vir 'n social!!!!!!!

Skuimkop

Sealiner
dewalds wrote:
Wat van tago? Dan maak ons dit 'n naweek social? Dit sal die baber manne ook gelukkig hou.

100% reg, ons baber manne sal nie Tago mind as 'n social venue nie. Dankie vir daai gedagte.

Asb ek se nie die datums moet rondom die baber manne draai nie maar ek glo dit gaan bepaal hoeveel van die baber manne wel sal opdaag afhangende van die datum. Augustus vir my is basies heeltemal uit (koue water) en begin September is net nog te dicey vir my met die water wat nog te koud kan wees veral in sulke groot waters soos die Vaal. Moeilik om te se oor hoe die water se temp sal wees einde September maar dit gese as die water warm is, is dit een van die beste tye om baber te target. So ja ek sal verseker daarn kyk om te join so helfde September en later. Naweke wat ons ook sal pas (donker maan) is 30 Augustus tot 1 September en 6 - 8 September en dan eers weer 4 - 6 Oktober. Ek weet ook dit gaan vir baie hengelaars moeilik wees vir die einde/begin van 'n maand (gewoonlik club comps) om te join so ek stel dus die naweek van 6 - 8 September voor.

Ps: Enige datums na 6 - 8 September sal 100 % werk dit is net dat die datums wat ek hier bo genoem het vir die baber manne agv die donker maan beter sal werk. Ons sal in val op watse datum ookal op besluit word.
 

TimJan

Sealiner
Hi Skuimkop

Dit sal awesome wees om jou daar te he ek is seker ek kan een of 2 goed van jou af leer.

Te danke aan die weer vandag dink ek dit sal beter wees vir erens in Sep en ek sal selfs nie omgee vir die 6,7,8 Sep nie maar ampers enige nawwek sal vir my werk?

Wat se die ander wie kan waar maak dan besluit ons so?
 

Naruto

Sealiner
eks bly om te sien daar is weer lewe hier. wens ek kom Jul join, maar party van ons moet werk. en dan het ons nog ligas ook wat voorle.
 

dewalds

Member
More julle!

Dis nou rerig jammer Naruto! Sou jou graag wou ontmoet! Watter datum(s) sou jou pas? Ek dink die klub komps maak die lewe maar vir meeste van ons moeilik om die social te reel.
 
Top