Hallo almal, Ek en 'n vriend wil die naweek gaan kamp - nie te ver van PTA af nie. Hy is meer van 'n "pap gooier" en ek is agter die Bass aan. Enige voorstelle? Dankie W