Jy hoor dan nou die wittes is so vol twak !
Ryan ek moet se die kunsaas wat jy gebruik moet fantasties wees as hy SOVEEL baber na die oppervlak lok !
Pieter praat van Jozini... gaan ons weer plan maak ? Hy het blykbaar vir hom 'n nuwe boot gekoop maar is so geheimsinnig daaroor. Phillip nag my nou ook al daaroor, klink my as ons nie versigtig is nie gaan hy alleen met sy opblaas armpies daar gaan visvang so lus is hy.