We are definately not alone.....

Mieliepit

New member
Ek het baie jare terug ook 'n albino baber in middeldam Benoni gesien. Kon nie foto neem nie en almal het gesê ek is mal. Hehehehehehe.
 

aquadementia

Sealiner
was told a story by a Free State artlure angler about how he caught a 9kg pure white barbel some years ago. Nice to see a pic!

Ryan you have a pm
 

Ryan

Sealiner
Aai en hy wil nie die loodkop vat - vere met n plastic stert is glad nie goed genoeg vir hom.......
 

Fanie

Sealiner
Jy hoor dan nou die wittes is so vol twak !

Ryan ek moet se die kunsaas wat jy gebruik moet fantasties wees as hy SOVEEL baber na die oppervlak lok !



Pieter praat van Jozini... gaan ons weer plan maak ? Hy het blykbaar vir hom 'n nuwe boot gekoop maar is so geheimsinnig daaroor. Phillip nag my nou ook al daaroor, klink my as ons nie versigtig is nie gaan hy alleen met sy opblaas armpies daar gaan visvang so lus is hy.
 
Top