link werk nieEk het vir jou n link by gesit wat punte gee maar dink hulle is bietjie ver vir n jet ski. Die riwwe wat naby is het die locals als uitgeroei. Dink die beste punt is 'The Office' dis so 5-6 km in, dis n redelike groot rif en ek het al verskeie spesies daar gevang. Ek sal die naweek op die gps kyk wat is die kordinate. Verder dan tussen barra en tofu is ook n rif wat partykeer nogals goeie vis hou.