Crazy carper
New member
Hi
Ek wil gaan babers vang vir die eerste keer en kort soveel moontlik hulp asb julle. Ek het 3plekke in gedagte, Grootdraai dam, Vaal dam of Vaal rivier. Watse plek is die beste? Ek het Eagle claw no10 circle hoeke gekry en maak my stroppe met 50lbs braid. Ek het Shimano DL10000's met 15lbs Trilene big game lyn op en 12ft 3lbs stokke. Ek gaan met kuikens, hoenderharte en miskien lewer ook vang.
Hoe klink my setup? Aas? ens...
Dankie