Watse plek?

Crazy carper

New member
Hi

 

Ek wil gaan babers vang vir die eerste keer en kort soveel moontlik hulp asb julle. Ek het 3plekke in gedagte, Grootdraai dam, Vaal dam of Vaal rivier. Watse plek is die beste? Ek het Eagle claw no10 circle hoeke gekry en maak my stroppe met 50lbs braid. Ek het Shimano DL10000's met 15lbs Trilene big game lyn op en 12ft 3lbs stokke. Ek gaan met kuikens, hoenderharte en miskien lewer ook vang.

 

Hoe klink my setup? Aas? ens...

 

Dankie
 

Unlimited

Sealiner
ek vind babervang in harties makliker... was nog nie by grootdraai nie... so dan sal ek se gaan vaaldam toe... kry platannas of graskarkkoppe as jy ernstig is oor babers in die vaaldam... hulle wou desember ampe niks te doen gehad het met dooie kuiken nie... ek was nog net by kollege plaas en jim fouche by die vaaldam... so kan nie ander plekker voorstel nie...
 
Top