Water Level

PI

Senior Member
Hi There,

Please help if you can. I noticed that the Vaaldam have RISEN immensly the last week and I wondered how to fish the water??

I know that there will be snags like grass and stuff, but is there any change in your approach if you fish waters that got  a Mo_!@rse lot of water in a short space of time?

My thinking:

BAIT: Worms and KOO pitte and then swd and floats

Dips: The standard dips for the venue (Tierkrans)

Traces: Rietvlei one hook only, maybe even try the Leeupan stroppe as shown in bank angler with those dart type springs.

Any ideas?

PI
 

Skuimkop

Sealiner
PI jy het die baits reg maar ek sal bruin broodjie daarby sit. Omdat die water ook vuiler gaan wees kan jy kyk na rooi baits en veral rooi fluoro kan nou goed deur kom. Ek sal eers begin met die gewone Rietvlei stroppie maar net met langer hoek stroppies om jou aas net uit die gras te lig. As my boonste hoekie vas sit sal ek hom afsny en net met een hoek vang soos jy hierbo gese het.

En onthou jy hoef nie noodwendig jou skouers af te gooi om 'oor' die gras te kom nie want die vis sal ook nou tesun die gras begin kos soek.

Jy kan Moggots ook nou probeer as jy kan kry.
 

Skuimkop

Sealiner
O ja vir babers gaan vis koppe of vis fillets wat al 'n klankie het goed werk. Hulle sal jou ook optel op jou erdwurms veral as jy die wurms in rooi fluoro geskut het.
 

PI

Senior Member
Cool thanks, ek het gedink om sommer so op 20 en 40 mtr te begin hengel, en later as ek gatvol is daai P3 spring uit die kas te haal............
Ek sal hierdie keer seker maak ek het n kamera wat werk en dat die batterye hou (rechargeable LOL)
 

Naruto

Sealiner
Ons was vrydagaand en sataterdag net buite Oranjeville. Die babers was besig om te spawn. Maar dit het hul nie afgesit om te eet nie. Hul was ook baie vlak te kry. Het n reel-run so 4m van die kant af gekry op rysmiere.
 

Skuimkop

Sealiner
Vleipadda hier is vir jou 'n pic. Van hulle het ook vlerke maar hulle val soos niks af nie.
 

Attachments

  • termietproefbuis.jpg
    termietproefbuis.jpg
    14.1 KB · Views: 88
Top