Longbow123
New member
Hi daar almal.
Eks maar nog redelik nuut aan die Karp storie maar die gogga het gebyt en nou sit hy!!!
Wat ek wil weet is hoe "lees" mens die water? Hoe bepaal jy waar is die beste plek om te staan? Ek besef dit klink seker na 'n dom vrae en ek kry selfs bietjie skaam om dit te vra..... Ekt ook gelees dat die manne praat van "soek die dieper water" in die winter, maar hoe bepaal jy dit nog voor jy 'n lyn in die water gesit het?
Longbow :kaykak