Wat Se Breek

The Gillie

New member
Meneer ek moet jou ‘n kaartjie gee omdat jy te vinnig gery het” sê die spietkop.
“Wat is jou naam?”
“Gerhard Steekbreek” antwoord die man.
“Moenie my koggel nie meneer!” se die spietkop dreigend!
“As jy my nie glo nie,” se die man, “bel vir OLD MUTUAL, ek werk daar.”
Die spietkop is dadelik op sy sellfoon en skakel OLD MUTUAL. “Hoor hier mevrou,” vra die spietkop, “het julle ‘n Steekbreek daar?”
“Ag hemeltjie meneer!” antwoord die dame, “Ons het nie eers ‘n teebreek hier nie, wat nog te sê van ‘n steekbreek!”
 
Top