The Gillie
New member
Meneer ek moet jou ‘n kaartjie gee omdat jy te vinnig gery het†sê die spietkop.
“Wat is jou naam?â€
“Gerhard Steekbreek†antwoord die man.
“Moenie my koggel nie meneer!†se die spietkop dreigend!
“As jy my nie glo nie,†se die man, “bel vir OLD MUTUAL, ek werk daar.â€
Die spietkop is dadelik op sy sellfoon en skakel OLD MUTUAL. “Hoor hier mevrou,†vra die spietkop, “het julle ‘n Steekbreek daar?â€
“Ag hemeltjie meneer!†antwoord die dame, “Ons het nie eers ‘n teebreek hier nie, wat nog te sê van ‘n steekbreek!â€