Interessante vraag, Skuimkop!
Oor die algemeen, vroeg (sonop) en laat (skemer) ...
Nag is ook goed.
Maar, ek het iewers op die internet gelees dat meeste van die regtige groot Bass so tussen 11h00 en 15h00 gevang word!
Wat dalk belangriker is as die tyd van die dag, is plaaslike weersomstandighede, jou kunsaas en jou gesindheid!