Goeiemore manne, ek het gister 'n artikel gelees waarin beweer word dat 'n karp heeltemal kleurblind is en dat die vis slegs verskillende skakerings van wit en swart kan sien.
Die vraag ontstaan dus toe by my of daar dan enige verskil is in die kleur van aas wat gebruik word, soos byvoorbeel tussen 'n wit plain floatie en 'n rooi gatvol floatie?
Ek weet die reuk of geur van die aas het beslis 'n impak maar wat van die kleur, hiermee saam, kan die karp regtig die verskil tussen byvoorbeeld rooi en groen floro sien of is daar dan 'n verskil in die skakering wat 'n aantrekkingskrag het?