WAT KA N EK DAAR VANG EN WATER SOORT AAS KAN EK GE

steelback

New member
WAT KA N EK DAAR VANG EN WATER SOORT AAS KAN EK GEBRIUK EK HET NOG NOOIT IETS DAAR GEVANG NIE .EK HET ALS GEPROBEER MAAR NIKS HET GEBEUR NIE
 

Aiden

Senior Member
Hi Steelback, ek dink nie daars veel vis by palmiet nie. Ekt ook al vele kere probeer, met alle aas, sonder geluk. beste is maar hangklip of pringlebaai.

Stywe lyne
 

Visvoet

New member
Daar's leervis, elf en stompneusies in die lagoon. Hengel baie lig. Stap tot op die punte van die sandbanke in die lagoon, vang dan in die dieper water in, al baie gesien as ek prawn pomp hoe die klein stomneusies en harders prawns hier onder my voete kom gryp.

Voor in die see aan die regterkant van die mond - galjoen en hotnotsvis. Rooiaas.
 
Top