Was Maandag vir die dag by die R50 dam in Alberton

En dis al Saterdag en die fotos is nog steeds nie op nie :uzi Moenie GRAS onder jou voete laat groei nie :)
Dis die trick van daai dam. Probeer so naby as moontlik aan die oorkantste oewer te hengel. En TCP is die deng daar.
 

CARP1

Sealiner
Ja meneer,die Groot Mossel-jagter.Maar sal dit dan nie sin maak om om te ry en 15m van die kant af te hengel nie?LMGA,sorry,moes net die week met n poefie vraag begin...:).
 

Brakkanjan

Senior Member
Ek het nou net my dagboek gekyk en ongelukkig kan ek julle nie 'n ding of twee by die oewer wys nie, ek het 'n Provinsiale Krieket Wedstryd aan.

Volgende keer manne. My hele september is vol.

:fbash
 
CARP1 wrote:
Ja meneer,die Groot Mossel-jagter.Maar sal dit dan nie sin maak om om te ry en 15m van die kant af te hengel nie?LMGA,sorry,moes net die week met n poefie vraag begin...:).

Grap net. Het net my post telling opgestoot met die ADMIN "S" comment.

Juistememnt Gideon. Maar die fasiliteite aan daai kant is zero. Gaan lees hoe Johan Marx daar gefish het so paar maande terug.
 

CARP1

Sealiner
Het dit gedoen,Sharkie.Dis stil teenaan die ander oewer.Die rumoer aan die een kant word nie deur die visse waardeer nie.Ook seker hoekom die spesie manne partykeer na plekke toe gaan wat in 150 jaar nog niemand gesien het nie.Daai stilte help baie.
 

atish.rowjee

Senior Member
Hi gents,

I'm off to the Rus in Orbi (R50 dam) this weekend. Any advice on what baits and dips to use? I haven't been there in a while so any advice will help on what's been working at the dam recently.

I will be targeting carp.

Thanks.

:fishn
 
Top