Was I lucky or was I lucky? Saturday 3 April is t

Simen

Sealiner
Thanks Emps

@ Andries. Dankie maat. Moes swem om die man te kry, het die hele week by die klip mooi vis gekry, maar die dag van die komp net kleintjies, toe maar die bank gaan swem,
 
AndriesH

Sealiner
Die bank lyk soms soos shad seisoen op margate se strand - baie produktief.
Simen se klip is 'n entjie se ry, maar daar het ons al groot vis sien uitkom.
Kan nie wag om weer daar uit te slaan nie. Die keer op kompetisie datums he he he
 
Simen

Sealiner
AndriesH wrote:

Maar hoe nou? Ek dog julle is Desember weer hier. Onthou die groot komp is die dag na Kersfees.

Vra vir Marcelle en Anelda --hulle sal bevestig.
 
AndriesH

Sealiner
Marcelle is reeds oppad, hy moet nog net vir Oom Simen laat weet.
Ons, ja wel, baie water moet in die see loop voor Desember, baie besluite om te neem en dinge wat nog moet gebeur.

Maar dit klink sooooo lekker.
 
Mike Pike

Sealiner
Well done Simen on the great catch , max effort = max returns , thats a proper size cob as well, congratulations.
 
Mev. Spyker

Senior Member
Ja as ek ook net so ietsie mag sê, almal het hard gewerk daai dag en dit was wind en koud en glad nie 'n aangename dag, maar Simen het sy oog op 'n sekere plekkie gehad en is die diepsee in en ure in die water gestaan, en die bankie was ook diep swem, en Simen verdien dit heeltemal het hard gewerk daarvoor.

Nogmals baie geluk, was wonderlik om die paasnaweek met wonderlike vriende te deel. Verruil daai memories vir niks.

Lief julle
 
Trophy

Sealiner
Hiya Simen,

Now that's a fish to be very proud of!!

Well done and great fishing...the R5K makes it all the better!
 
Simen

Sealiner
Mev. Spyker wrote:
Ja as ek ook net so ietsie mag sê, almal het hard gewerk daai dag en dit was wind en koud en glad nie 'n aangename dag, maar Simen het sy oog op 'n sekere plekkie gehad en is die diepsee in en ure in die water gestaan, en die bankie was ook diep swem, en Simen verdien dit heeltemal het hard gewerk daarvoor.

Nogmals baie geluk, was wonderlik om die paasnaweek met wonderlike vriende te deel. Verruil daai memories vir niks.

Lief julle
Dankie baie Marina, dit was great. dankie vir alles. Julle gasvryheid en vriendskap ruil ek vir niks. en,O,ja Spyker se steaks en roomvis ook nie.
 
Sailfish

Sealiner
Pragvis daar Simen. Ons is al so bietjie ouer maar nog lank nie koud nie. Soveel meer bevredegind as mens hart en siel vir jou vis gewerk het en jy pluk die vrugte vir jou moeite. N goeie hengelmaat wat n situasie kan lees en n handjie by kan sit om jou vangs te verseker is nie te versmaai nie. Mooi so Spyker. :clap12:clap12::respekt:
 
Simen

Sealiner
Sailfish wrote:

Ware woorde daardie. Dit maak dinge ook net soveel lekkerder as jy so maat(s) het.

Ons span bestaan gewoonlik uit Spyker, Marina, Michele en myself uit. Nooit te veel moeite om die ander een te help of om van raad te voorsien nie. En glo my dit help wragtig om 'n man soos Spyker langs jou te he. Daardie bron van kennis is onuitputbaar.
 
Top