WANTED - DAIWA MULTIPLIER

Ben REINERS

Sealiner
Staff member
Hi all SEALINERS - I am seriously looking for a DAIWA 30 HK multiplier.
Its the younger "boetie" of the 350HK.

Should be in mint condit. pse.

Thks. 
 

FRITZABU

Sealiner
Die 30 H is die klein boet van die 50 H wat weer die klein boet van die 350 H is ???

Dalk het ek een maar jy weet mos hulle soos kinners ?
 

Ben REINERS

Sealiner
Staff member
More Fritz - Nee man' jy het laas gese DAIWA is ::cavmn::craz:uzi:blah:fbash:thirdop jou lys - nou verwar jy my ::S


Dis die ABU wat jou kinders is nie waar nie ::S



So gee my die "load down" vd 30 asb, prys, tipe lyn op, hoe lyk sy, wanneer laas gediens , afslag aan goeie klante , & onthou Kersfees is sterk oppad !!   ((goodp_


:thankie:first:headb::hapmad
 

FRITZABU

Sealiner
Nope Ben alle katrolle in die versameling is kinners .

Sal uit kyk vir 30 H maar ek het net 'n Daiwa Magforce SMF 170 H tans in die kas saam 'n klomp baitcasters
 
Top