Cecilia Slabbert
Hi ek het raad nodig asb! My ouers het gaan visvang by kwena dam! Hulle het saterdag aand 19:30 daar aangekom die sondag middag 12:00 se kant kom daar 4 nie blankes met 2 bakkies en gewapen daar aan hulle vra toe vir 'n vis lisensie my ouers het nie een nie en sê toe hulle het nie een nie toe sê die 1 nie blanke vir hulle gee my julle stokke toe sê my broer jy kan nie my goed net vat nie toe skreeu hy op my broer en hou sy hand op sy pistool en sê vir hom hy sal hom toesluit!!! My ma vra toe vir hom of hulle 'n permit by hom kan koop want dai plek is toe gewees gisteraand toe sê die nie blanke nee dis nie hulle werk om permitte uit te skryf nie en hy sê toe vir my ma dat dai plek 24uur oop is hulle kon een gaan koop het vir 20rand! Hulle het toe 2 stokke met 2 katrolle gevat en het vir hulle 'n boete van R500 gegee! My ma het hom toe gevra as hulle die boete betaal kan hulle dan die vistokke weer terug kry toe sê hy " nee jy kry dit nie terug nie jy het dit verloor" die nie blanke het ook gesê sy baas het vir hulle gesê hulle doen nie hulle werk nie! My pa en broer is baie ongelukkig daaroor veral my pa want die stok wat hulle gevat het was 'n erf stuk gewees van sy skoonpa af! Ek wil nou net weet mag hulle jou goed vat? En moet hulle jou nie eers net 'n waarskuwing gee en ook vir jou 'n permit kan aanbied nie? Asb help my sodat ek my ouers kan help baie dankie cecilia nagel. Email:celia1.nagel@gmail.com. Of my cell: 078 275 9780