Waar om te vang by vaaldam

Jeandre458

New member
ek en my pa gaan hierdie vakansie by vaaldam gaan visvang en ek wil net weet waar is die beste plekke om vis te vang wat elektrisiteit en goeie ambisie blokke het asook waar die vis n ordentelike grootte is. enige hulp sal waardeur word
 
Oorde wat ek van weet wat goeie ablusie blokke het:

 

Tago:  Zorro Metrovich (016) 931-3448 083-460-6270 vaaldam







Aqua Via:  Willie & Erica vd Nest (058) 821-0131 082-816-8491 vaaldam














Inloop:   Hester en Geel Bester (058) 813 2343 / (058) 813 3452 072 398 2538 vaaldam

Avante:   oom Ben 082 956 0610 (nors ou oom)

 
 
Top