Waar om te hengel

Lady Angler

New member
Hi almal.

Ek is nuut hier, so hallo.  Ek wil weet of iemand my kan help.  Waar is die beste plek op die oomblik om te gan hengel naby Guateng?  want as ek nog een naweek moet gan hengel en daar byt nie eers nie, dan gan ek van my kop af gan!!!!!!!!!
 

Mazdadrifter

New member
Hi Lady Angler.

Waar het jy al gaan hengel?
As dit nie 'n probleem is om Vaaldam toe te ry nie sal ek sê Steyns Vaaldam is 'n goeie spot.
FX en Stuttaford of FX en Devilsfork op bol.
 
Top