Lady Angler
New member
Hi almal.
Ek is nuut hier, so hallo. Ek wil weet of iemand my kan help. Waar is die beste plek op die oomblik om te gan hengel naby Guateng? want as ek nog een naweek moet gan hengel en daar byt nie eers nie, dan gan ek van my kop af gan!!!!!!!!!