Waar om te gaan

jacogrobbelaar

Senior Member
Hello.
Ek soek raad waar om mense wat saam my werk te vat vir n visvang naweek. Meeste van hulle het nog nooit vis gevang nie. Plekke wat ek al in gedagte het is Oranjeville of UJ Gronde. Het iemand dalk voorstelle. Wil darem probeer wat die ouens n vissie kan vang.
 
Top