Waar kom ek vandaan

Seuntjie vra sy pa: "Waar kom ek vandaan"

Pa: "Jy kom uit 'n saadjie wat op 'n warm plekkie gebere is"

Seuntjie vat 'n saadjie en bere dit onder die voordeur matjie,


na 'n paar dae onthou hy, hy lig toe die matjie op en 'n kriek spring uit

Seuntjie: "verduiwels, as jy nie my kind was nie het ek jou nou in jou m..r in getrap"
 
Top