Hallo Christo ja jy is reg ek het net so uur terug vir jou terug laat weet maar die opvangs hier is sleg en dit lyk nie of dit deurgaan nie.Ek vang baie varswatervis en baie babers so ek kan nie wag om met die kayak te gaan vang nie.
Het nou nog nie in die see gevang nie maar dit sal kom lekker aand ek chat weer later met jou