Waar byt die vis

Osie

Senior Member
Hi ouens, was maande laas op die site gewee, gaan maar dol met die nuwe werk ens.

So waar byt die vis deesdae is lus vir n lekker visvang sessie hier middel november het dalk gedink aan die hoek bloemhof maar wil graag n saterdag voor dit inwerk indien moontlik.

 

 
 
Top