Hi ouens, was maande laas op die site gewee, gaan maar dol met die nuwe werk ens.
So waar byt die vis deesdae is lus vir n lekker visvang sessie hier middel november het dalk gedink aan die hoek bloemhof maar wil graag n saterdag voor dit inwerk indien moontlik.