Hi waar sal ek die regte molasse kry vir visvang?
In die resep praat die persoon van red powder wat se red powder is dit, is dit maar rooi floresence?
Ox Blood:[/b]
1 bottle Supercast Strawberry special(Pink one)
1 bottle Superast Raspberry
1 bottle Mollases(500ml)
Red powder
En waar kan ek dalk chic - chic kry?