...voor dit begin

awsum

Senior Member
Man kom van die werk af, val in sy stoel en sit die TV aan en skree. Vrou bring vir my n bier voor dit begin! Sy kom uit die kombuis, kyk hom verbaas aan en gaan haal die bier. Toe hy klaar is met die bier, roep hy weer. Vrou bring vir my nog een voor dit begin! Sy bring die bier. Na die 2 de bier is dit dieselfde storie. Vrou, nog een. Dit gaan nou nou begin! Sy vrou march uit die kombuis, plak haar voor hom neer en se: Jou vark. Ek was en kook, en stryk. Die man sug en se. Daar begin dit nou...:fbash
 
Top