Altyd volop klein karpies, onder 2kg. Baars begin nou regmaak vir spawn en sal al beter byt na einde September. Babers en Blou Kurper ook beskikbaar.
n Boot is gerieflik om jou na beter plekke te neem.
Baie dankie vir die reply. Sal bietjie die naweek gaan kyk om bietjie daar te gaan vis. Was verlede sondag Friendenhau Dam toe, maar dit was mors van tyd