Die vraag was dalk al gevra...... wat is die metode om beeslek te voer in 'n dam/Rivier met 'n merker. Waarin sit 'n mens die beeslek en wat se voer kan ek nog by voeg.
going to the vaal river near the barrage, i have seen a couple of guys taking feed out into the calmer water with a marker float and a bag with feed. Was wonder what bag and feed they use.