Voerplek

Skuimkop

Sealiner
Om 'n beter antwoord te kry sê die ouens waar jy gaan vang, of jy tempo wil hengel of vir die grooter Karps wil gaan. Ek ken nie daai area by die Vaal nie so ek sal jou nie met dip geure en afstande ens kan help nie maar ek sou met plain begin soos ek vir jou vroeer vertel het.

Jy wat nou daar gaan bly en altyd jou voerkol aan die gang sal kan hou gaan ook 'n groot verskil maak aan die advies wat die ouens jou sal gee, so brei bietjie uit oor jou spot, water diepte ens ens.
 
Top