Voermaak Plek

Hi almal,

Eks nuut op die forum.

Nuut met karp hengel...

Wat moet ek gebruik om voer me te maak.

Ekt n kanoo haha!! :kaykak
 

wmpruis

New member
Jy kan molasse blokke koop, kry dit by party hengel winkels. EK maak gewone mieliebom aan met gekookte hemp saad en rol dan so 15 balle en drop dit so rofweg bymekaar.
 
George Dam, Ek bly in die Weskaap, hier is nie bja damme nie. Maar min mense vang hier... Hulle praat van 'n ou wat al 'n 23kg uitgetrek het hier.
 

Naruto

Sealiner
EK wonder hoeveel vis het die laaste droogte daar by jul oorleef... Dis darem n mooi plek.
 
FRITZ laat ek jou die storie vertel!! My vriend langs my het 'n vis aan die lyn gehad toe hak hy vas so 10m van die wal af. Toe kry ek die outjie aan die lyn, to hoek my tweede hoek somehow die ander vis ook. Toe bring ek altwee visse in :hyst: die ander ene was so 2kg!
 

Dawyn

New member
Terwyl die manne op die voer is wil ek nog so bettjie daar bly. Ek gaan bloemhofdam toe maar dra geen kennis van die dam nie. Ek wil by sand veld aan wal gaan. Sal graag by die kenners hoor waar om te sit. Wat se voer om te gebruik. Die afstand van my voer plek. Di groot ding waarmee om te hengel as aas.
 
Top