Dagsê almal.
Ek is opsoek na iemand wat vir ons Super cast bom teen 'n goeie prys in bulk kan voorsien vir ons club. Ek praat van 5 of 10 kg sakke of so. Dalk sal ander clubs ook belangstel om hulle voer in bulk op 'n beter prys te koop. Ek kan klaar aan twee anders clubs dink.
Is daar iemand daar buite wat ons kan help of iemand wie ek kan kontak?