koop vir jou chicken blood van paarl pets en kry vir jou inspuitng naald en kry slukke of livers of dag oue kuikens en spuit die bloed daar in baie en dan cast en die goed sal ooze soos ons in engels se,wereld rekord houer van die swaarste barbel in sa het vir my die raad gegee sy naam is andre havenga