Ek vang n Kompetisie by Vlooikop dam, het nog nooit daar gehengel nie, kan julle my help met bietjie informasie asb Dips afstand en waar op die dam Ek waardeer die hulp dankie Andre