Hi almal, ek wil graag in sept gaan karp vang, wil weet waaar ek kan gaan vang waar dit bekostigbaar is? Nie te ver van Centurion +-150km. Ek het gedink iewers naby di Vaal? Enige tips sal wardeer word. Groete Coly